Ask an expert
Question

27 Aug 2007

Fibroadenome
Ek is 35 en het baie en vreelik seer fibroadenome. Soms kry ek ook 'n grys afkeiding uit my tepel, ek was dr toe wat bevestig het dit is ontsteking in my melkbuis. Ek kry dit dikwels. Daar is alreeds verskeie knoppe verwyder toe ek 24 was. Dit is so seer dat ek nie my bra kan uittrek saans, ek hou die heeltyd toe en as iemand my net druk of my kinders op my skoot wil sit is dit ongelooflik seer. Selfs al ry ons net oor 'n hobbeltjie in die pad moet ek my borste vasgryp van die pyn. Dit is besig om my lewe te versuur. Is daar enige iets wat ek kan doen of is 'n operasie om hulle te verwyder die enigste uitweg. My ouma het borskanker gehad en haar borste is verwyder, moet ek dalk oorweeg om alle weefsel te verwyder om moontlike moeilikheid in die toekoms uit te skakel?
Baie dankie.
Answer 1,112 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

Gynaecologists do not deal with this. It is handled by surgeons or by a Breast Clinic.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17863 votes
Vote