Ask an expert
Question

06 Nov 2006

FITS - BULLTERRIER
Help asb.Gister het my 5jr oue bullterrier wat baie gesond is, miskien bietjie oorgewig na sy gesteriliseer is skielik omgeval. Stuiptrekkings gekry en skuim gekwyl. Sy het blou geword. Ek was gelukkig tuis en het dadelik water oor haar gegooi en hart masseer. Na tyd het tandvleis en tong weer pienk geraak en het sy herstel. Vandag lyk sy nog steeds bietjie moeg, maar eet goed. Wat kan dit wees en hoe kan ek dit voorkom. Wat sal gebeur as sy alleen is en dit kom weer voor. Gee my asb raad, ek is baie lief vir haar. Dankie
Answer 492 views
Expert
CyberVet
cybervet

01 Jan 0001

Adult onset seizures could be caused by a few things. If it happens again record everything: time of day, related to exercise etc, how long, what symptoms, incontinence etc as this will help your vet decide on treatment options or tests.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9326 votes
No
67% - 18757 votes
Vote