Ask an expert
Question

19 Aug 2011

Flonase neusproei
Goeie Dag

My Seun is 7jr en 10Mnde oud!Hy is op Singulair 5mg en Seride 50/100 en Texa 10Mg " n halwe tablet soggens en " n halwe tablet saans.Hy is asmaties.Die huis dokkter het voorgestel dat ek vir hom flonase neussproei moet gee want hy sukkel vreeslik die tyd van die jaar met sy bors.Volgens hom sal dit help vir alergiee.Ek het altyd Nasonex gebruik maar dit het te duur geword toe stel die dokter flonase voor.
Sal dit help vir my seun en waarvoor word flonase gebruik?
Answer 1,116 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

Hi D

Flonase is 'n generiese ekwivalent van Flixonase en sal beslis help in die behandeling van sy allergiee.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.