Ask an expert
Question

11 Mar 2003

Frozen Yogert
Hi DietDoc

Ek wil net graat weet hoe "low fat" frozen yogert regtig is wat 'n mens by plekke soos Memory Lane koop. Wat is die kj en vet inhoud per 100g ?
Dankie vir 'n great forum!
Answer 461 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Girl
Ek kan nie met 100% sekerheid se nie, maar volgens die SA Voedseltabelle, behoort 'low-fat, flavoured yoghurt, sweetened' slegs 360 kJ en 1.3 g vet per 100g te verskaf. Mens kan egter nie se of hierdie winkels daarby hou nie.
Baie dankie vir jou vriendelike woorde, dit maak sommer my dag!
Groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.