Ask an expert
Question

17 Aug 2007

Gal
Ek kry met tye gal aanvalle - wat definitief met my dieet + stress verband hou - maar ek het hierdie keer 'n soort pyn in my laer rug (regterkant). Gewoonlik met gal-aanvalle is dit meer op die krop van my maag. Enige idees?
Answer 763 views
Expert
CyberDoc
Cyberdoc

01 Jan 0001

Garf

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jy 'n afspraak met 'n Chirurg maak, sodat daar vasgestel kan word of jy nie dalk galstene het nie. Dit kan wel pyn in die laer rug veroorsaak.

Groete


Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9321 votes
No
67% - 18660 votes
Vote