Ask an expert
Question

16 Jul 2011

galaanval
Net soos Susan sukkel ek die afgelope paar maande met dieselfde simptome. So erg dat ek niks in die aand wil eet of drink nie en ook nie wil gaan slaap nie. Ek is bipoler 2 en gebruik epilim en depramil en het ook hoe bloeddruk en gebruik atnelenol daatvoor. Kan u my asb se wat dit veroorsaak en wat ek kan doen om dit te voorkom of dan te behandel. Bsie dankie. Teresa
Answer 695 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Teresa H

Ongelukkig weet ek nie watter simptome Susan het nie, so sal jy asseblief meer uitbrei op jou navraag.

Dankie




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9260 votes
No
66% - 17841 votes
Vote