Ask an expert
Question

05 Aug 2011

Galstene
Hi dr

ek het geweldige pyn onder my regterboob en is baie naar. ek het `n sonar gehad vir moontlike galstene die sonar kon niks vind nie. my dr beweer na `n ondersoek dat daar defnitief iets fout is aangesien van die pyn direk op die galblaas area is. `n scan was voorgestel maar agv onvoldoende mediese fondse vir scans het ek nie gegaan nie wat kan ek anders gebruik vir die geweldige pyn en naarheid.

baie dankie
Answer 1,951 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Theresa

Die oorsaak vir jou simptome moet ongelukkig deeglik ondersoek word, ten einde 'n diagnose te kan maak. Intussen kan jy Valoid setpille vir die naarheid en Buscopan Co vir die pyn gebruik.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.