Ask an expert
Question

23 Jan 2003

Gangareen
2 Maande gelede beide bene verloor a.g.v. gangareen, ge-amputeer bokant knie. Die afgelope bykans 3 weke hoes ek bloed, is te bang om die dokter te laat weet.
Answer 999 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Kobus, as jy steeds bloed hoes teen die tyd wat hierdie antwoord kry, moet jy dadelik dokter toe gaan. Dit mag wees dat jou medikasie verkeerd is of dat die siekte wat die amputasies tot gevolg gehad het, nog nie opgeklaar het nie. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.