Ask an expert
Question

06 Feb 2003

Gastritis
Ek hoop dit is wel dit. Sodra ek enige iets eet, regtig enige iets swel my maag verskriklik op en het ek so" vol" gevoel. Van die oggend tot die aand kan ek n duidelike verskil sien
Soms eet ek nie eers iets nie. Dit is regtig ongemaklik en ek is baie bewus hiervan. Dit is n duidelike "swelling" Ek is ook BAIE winderig. Ek is nie noodwendig hardlywig nie. Ek het nog nooit voorheen gesukkel met so iets nie. Net na my seun se geboorte 10maande terug sukkel ek baie om my gewig om my middel terug te kry as gevolg van hierdie probleem.
Answer 1,308 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Kena, dis moeilik om te sê wat die probleem is sonder om jou te ondersoek. Dit mag wees dat daar iets meer ernstig as gastritis is en dat daar iets is wat obstruksie veroorsaak. Die beste sal wees om jou dokter te sien en seker te maak dat daar nie maag uitgang obstruksie is nie. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.