Ask an expert
Question

10 Dec 2004

Gemmerkat
Ons het 'n gemmerkat wat ongeveer 9 jaar oud is (hy is reggemaak). Hy was altyd redelik groot (egter nie baie oorgewig - alhoewel groter as ander gemmerkatte), maar het die afgelope jaar heelwat maerder geword. Is dit normaal vir 'n kat van sy ouderdom? Kan ek vir hom iets gee bv. aanvullers?
Answer 1,152 views
Expert
CyberVet
cybervet

01 Jan 0001

Ek stel voor jou veearts ondersoek hom,- gewigsverlies sonder ooglopende rede mag op siekte dui en vroee aandag is altyd beter. Gaan maak eerder 'n draai by jou veearts.

Dr Malan van Zyl
Veterinary Specialist Physician
Cape Town
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.