Ask an expert
Question

03 Aug 2010

Genetiese afwykings
Profesor Simpson

My Ma is nou 73 en was ''n weeskind. Ons het nie haar Ma goed geken nie, maar kon met iemand -|- ak maak wat haar geken het. Sy was ''n verbitterde ou vrou wat mense gedreig het om dood te maak en almal in die wê reld wou haar glo leed aan doen. My Ma is nou op dieselfde punt wat sy vir almal kwaad word en almal wantrou, sy het nou die dag ook die plaaswerker gedreig. Ons is 7 kinders en baie vredevol. glad nie ''n familie wat bakleierig is nie, kuier lekker wanneer ons bymekaar is in vrede. Sy het nou al met elke ene ''n stryery opgetel oor die simpelste goed, nou is dit so erg dat sy ons kinders almal afskryf.
Ons vermoed dat daar iewers iets groot fout is en dat dit dalk van haar ma oorerflik was. Sy sit op ''n klein dorpie iewers in Namibië  so ons kan haar glad nie by ''n sigiater kry nie. Kan so iets oorerflik wees en is daar hulp?want ons kinders is verstom wat nou besig is om te gebeur. Nie dat sy sonder ons kan klaarkom nie. Ons doen nog altyd alles vir haar, sy kan nie eers self geld trek of geld op haar selfoon sit nie.

U hulp sal baie waardeer word

Dankie

Anne-Marie
Answer 3,503 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

I responded in detail the other time you posted this question
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.