Ask an expert
Question

17 Feb 2003

GEREELDE HOOFPYNE
Ek wil net weet wat ek moet doen. Ek kry gereeld hoofpyne wat agter my linkeroog is. Dit gaan nie oor in 'n migraine nie, maar ek is dan baie moeg en geirriteerd. Ek drink medikasie daarvoor wat help. (Mybulen). Hoe lank kan ek daarmee aanhou of moet ek iemand gaan sien. Ek laat my oe gereeld toets en dit het nog niks versleg in 2 jaar nie. Ek is amper 40jr.
Answer 1,430 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Apie, Mybulen® is ‘n goeie produk en nie gevaarlik as jy dit aan-af drink nie. Die probleem is dat ‘n mens tog graag sou wou weet wat die oorsaak van die hoofpyne is en die beste sou wees om ‘n neuroloog te gaan sien. Jy kan my ook e-pos by CyberDoc@mweb.co.za en dan stuur ek jou ‘n afskrif van iets wat ek oor hoofpyne geskryf het. Jy kan dit dalk gebruik om self uit te vind wat die oorsaak daarvan is. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17861 votes
Vote