Ask an expert
Question

30 May 2011

GESIG
EK KAN NIE IN ENGELS VERDUIDELIK NIE, MAAR U KAN GERUS IN ENGELS TERUG SKRYF.

EK KRY IN MY GESIG ''N UITSLAG OM MY NEUS EN BY MY WENKBROUE EN OP MY WANGE. PARTYKEER LYK DIT SOOS OMLOPE OP MY WANGE.

EK HET AL GOED GEKRY VAN DIE APTEEK, MYLOCORT OF SO IETS. DIT IS BLYKBAAR DIE STERKSTE KORTISOON SALF OOR DIE TOONBANK. HET OOK AL BEPATHON GEHAD EN HET OOK AL DOVE SE SEEP PROBEER. KAN DIT ''N ALLERGIESE REAKSIE WEES OF EKSEMA OF STRES?

PARTY DAE LYK DIT NIE SO ERG ROOI NIE MAAR ANDER DAE IS DIT DROOG EN JIK. ENIGE VOORSTELLE. EK HET NIE MEDIES NIE EN KAN NIE RERIG VIR ''N VEL SPESIALIS BETAAL NIE.
Answer 1,547 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

Se, gou vir my - Het die kortisoon gehelp? En vind jy dat die droogheid erger is tydens die wintermaande as in die somer?

Jy kan intussen 'n vogroom wat urea bevat, aanskaf - Iets soos Nutraderm Plus.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.