Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Gesigshare
Ek hoop u kan my help.Ek is 35 en sukkel met oortollige hare op my gesig letterlik amper soos 'n snor op die oomblik waks ek maar dit is 'n verleetheid aandesien 'n mens dit nie daagliks kan doen nie en my hare is baie donker so teen dag twee kan jy duidelik my snor sien. Ek is op die oomblik op Glucophase wat die dokter voorgeskryf het aangesien ek insulien weerstandig is wat hulle uitgevind het nadat ek gesukkel het om swanger te raak. Ek is ook oorgewig - iets waaraan ek op die oomblik werk maar dit help nie met die hare op my gesig nie is daar iets wat ek kan doen behalwe laser behandeling en waks ? Help ek is al desperaat .
Baie dankie
Ans
Baie dankie
Ans
Hallo Ans
Laat jou dokter asb kyk met bloedtoetse, jy het dalk polisistiese ovariele sindroom met te hoë androgene. Dan sal mens dalk met hormoonterapie moet behandel.
Sien www.womenshealth.gov/faq/pcos.htm
Laat jou dokter asb kyk met bloedtoetse, jy het dalk polisistiese ovariele sindroom met te hoë androgene. Dan sal mens dalk met hormoonterapie moet behandel.
Sien www.womenshealth.gov/faq/pcos.htm
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.