Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Gesigsweet probleem
Ek het 'n groot probleem met gesigsweet. Dit is veral ongemaklik as ek voor mense optree, wat ek in my beroep dikwels moet doen. Die water loop behoorlik strome van my gesig af, wat my baie ongemaklik laat voel. Die probleem kom veral die laaste jaar baie voor (winter en somer). Ek is 'n man, 36-jaar oud +- 10 kg oorgewig, neem medikasie vir hoe bloeddruk en asmy. Ek verneem daar is'n klier wat uitgesny kan word om die probleem, veral in my gesig te stop? Gee raad asb.!
Paul, ek weet van geen klier wat uitgesny kan word om dit te stop nie. Die beste persoon om te kontak sal ‘n chirurg wees. Vir tyd en wyl kan jy jou dokter vra om ‘n â-blokker en/of ‘n stres pilletjie voor te skryf. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.