Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Geswelde voete
Ek het 'n porbleem. My voete is erg geswel - of dit nou vroeg oggend of laat middag is en die probleem word net erger. Ek het nie 'n mediese fonds nie so kan nie na 'n dr toe gaan nie en die staatshospitaal, ja dit is al wat ek kan se.
Ek is oorgewig maar stap gereeld om die probleem van die gewig nou op te los.
Ek is 40 en vroulik. Het histerektomie gehad op 24. My skildklier is verwyder in 1983 en is op Adco_retic waterpille.
Ek kom ook agter dat my regtervoet meer geswel is as my linker voet en dit is so erg dat ek soms sukkel om my skoene uit te kry in die middae.
Daar is hartprobleme aan my pa se kant van die familie - my pa en oupa is op 'n vroee ouderdom oorlede aan hartprobleme en nou is ek bang dit het iets met my hart toe doen.
Kan dr GROOT asb helo?

Hallo Water
Jy sal moet dat 'n dokter kyk want dit kan teken wees van hartversaking , nierprobleme of bloot 'n probleem met jou limfdreinering. Miskien moet jy net die bul by die horings pak en buitepasiente toe gaan ( en padkos en 'n pak boeke saamneem!!) sterkte!
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.