Ask an expert
Question

27 Feb 2009

Gewrig vergroeisel
Ek kry groeisels op die senuwees in my gewrig. Dit is al 2 keer verwyder en het weer gegroei. Ek het al kortisoon behandelings gekry. Dit veroorsaak dat my vingers doodgaan en dit is my dominante hand. Die toetse wat op die weefsel gedoen is, het negatief getoets vir enige vorm van rumatoide artritis of artritis. Weet u van iemand wat al sulke probleme gehad het en of dit genees kan word? Ek is by 1n ortopeed, en het hy gese dat hy nie weer `n keer kan opereer nie. Ek het ook erg pyn in die gewrig en swel my hand en vingers op.
Answer 3,436 views
Expert
Healthy Bones
Healthy Bones

01 Jan 0001

Beste bettie
miskien moet jy by 'n rumatoloog uitkom wat na jou gewrigte kan kyk- ek neem aan dit is ganglions wat jy kry- dit is nie kwaadaardig nie, maar kan nogal pyn veroorsaak in sommige mense, maar ek stel voor dat jy liewer by 'n spesialis uitkom wat hierna kan kyk. Die ortopeed is natuurlik versigtig vir nog operasies omdat die senuwee beskadig kan word en omdat daar met elke operasie nog meer littekenweefsel vorm wat dit erger kan maak.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9265 votes
No
66% - 17846 votes
Vote