Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
glukose indeks
my liggaam toon tekens van insullien weerstandigheid. my dokter het gesê ek moet die boek EET VIR VOLGEHOUE ENERGIE aankoop. Puik boek, maar sê niks oor drank nie. Ek is nie 'n groot drinker nie maar wil weet watter invloed het drank, bv bier op die glukose indeks. watter drank gaan die minste insullien benodig? ek drink so af en toe 'n bier of 3, maar sal dit heeltemal los as dit my lyding gaan vererger. ek is nie verslaaf daaraan nie - maar wat doen ek tydens sosiale geleenthede?
Beste Tollo
Enige alkoholiese drank kan jou insulienweerstand verhoog. Dus behoort jy of geen alkohol te drink nie, of slegs een glasie na 'n maaltyd wat onverfynde koolhidrate, proteïene en vet bevat. Enigeen met insulienprobleme behoort 'n kliniese dieetkundige te spreek sodat sy/hy 'n dieet vir jou kan uitwerk - die dieet is een van die vernaamste dele van die behandeling - (kyk na die Lys Dieetkundiges op hierdie Webwerf of skakel 082-593-0276, of stuur ‘n e-pos aan sscharf@nhcltd.com of kyk in jou plaaslike telefoongids of Geel Bladsye om ‘n dieetkundige in jou gebied te vind).
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.