Ask an expert
Question

18 Mar 2003

Gluten alergie
Hi dok

Waar kan ek 'n lys kry van voedsel wat ek kan eet wat nie gluten bevat nie.
Baie dankie.
Answer 4,123 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Af
Gluten kom voor in grane en graanprodukte wat van koring gemaak is. Sommige persone kan ook reageer op hawer (oats) en gort. Deesdae bevat baie verwerkte produkte ook koringmeel. Dit is dus uiters belangrik dat jy elke etiket lees om te sien of dit koring, hawer of gort bevat. Die volgende voedsels behoort veilig te wees: vleis, vis, eiers, melk, kaas, jogurt, vars vrugte en groente, droe vrugte, vrugtesappe, mieliemeel, maizena, sorghum, rys, ryskoekies, aartappels en stampmielies. 'n Uitstekende Suid-Afrikaanse kookboek vir persone met voedsel-allergie kan bestel word van Hilda Lategan by: mwhildal@mweb.co.za
Sterkte
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.