Ask an expert
Question

16 Feb 2003

Gout / blaasontsteking
Ek het onlangs 'n skielike (eerste) gout aanval in my regter elmboog en laer arm gekry. Na 'n inspuiting en behandeling het dit effens verbeter, sederdien ondervind ek lam pyne in altwee my laer arms (dit voel asof dit in die been self is) asook die regterarm se elmboog bly periodiek seer.
Ek drink gereeld sitrosoda en neem baie water in. Ek het gevoel dat ek besig is om blaasontsteking te kry en het pas 'n kursus voltooi met 'PYRIDIUM' TABLETTE, wat my kommer, is die feit dat die ontsteking nie voel asof dit wyk nie, al drink ek die sitrosoda. Wat stel u voor.
Baie dankie vir die webblad, dit is verseker op my favourit lys.
Answer 1,004 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Propanet, is dit ooit bewys dat dit jig is deur middel van ‘n bloedtoets? Dit mag as gevolg van iets anders wees en dan sal die Citro-Soda® natuurlik nie help nie. Laat weet my en ons neem dit van daar. Pos asb. jou antwoord as ‘n nuwe vraag en nie onder my antwoord nie, want as jy dit onder my antwoord pos sal ek dit nie kry nie. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9266 votes
No
66% - 17854 votes
Vote