Ask an expert
Question

30 Jul 2007

greentea
ek drink twee koppies Vital Greentea per dag, - oggend en saans.Het gehoor dat dit baie voordelig is om hierdie tee te drink, en ook as 'n mens bietjie gewig wil verloor. Ek het gevind dat my maag nou meer gereeld is (was altyd baie hardlywig, en het partykeer net 2-3 stoelgange per week gehad). Ek wil net weet of groentee se werking op jou maag gewoonte vormend is. Ek wil nie graag probleme in die langeduur ondervind nie.
Answer 441 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Tee Drinker
Daar is wetenskaplike bewyse dat groentee wel sal help vir gewigsverlies, veral as dit saam met 'n gebalanseerde verslankingsdieet gebruik word. Die tee behoort nie gewoontevormend wat dermbewegings aanbetref, te wees nie.
Groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.