Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Groeihormone
Geagte Cyberdoc
Ek wil graag verneem of die gebruik van groeihormoon supplement soos GABA wat groeihormone natuurlik 5 x meer maak snags terwyl ''n mens slaap regtig die med voordele voordele het soos aangedui in advertensies en of dit sal goed wees vir persone bo 55 jaar oud om dit te gebruik. Sal dit enige nut dien?

Andre
'n Mens se groeihormoon neem drasties af na die ouderdom van 20. As die produk kan doen wat dit aandui, is dit 'n uitstekende idee om dit te gebruik. Ek is ongelukkig nie bewus van enige studies waar "natuurlike groeihormoon supplementasie" bewys is om enige positiewe uitwerking te weeg te bring nie.
Groete
Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.