Ask an expert
Question

18 Feb 2003

groeipyne
beste dokter

Ek kry hierdie verskriklike pyne in my bene, wat soos groeipyne voel gewoonlik in my onder
bene, kan nie sê presies waar die pyn is nie, voel soos binne in die been en kry dit gereeld. Ek is 24 jaar oud
en oefen 4 keer per week, draf of squash. Die pyne raak so erg dat ek 'n pynpil of twee
moet drink. Wat kan dit wees?
Answer 737 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Lizette, dit mag wees as gevolg van inflammasie en as dit weg gaan na ‘n pynpil of twee is dit waarskynlik niks om oor te bekommer nie. As die pyn egter nie weg gaan of as dit erger word, sal die beste wees om eerder jou dokter te gaan sien. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9266 votes
No
66% - 17851 votes
Vote