Ask an expert
Question

27 Jan 2009

haar kleur skadig?
Goeiemiddag dokter. Ek het saterdag my hare gekleur by die haarsalon (permanente kleursel) en sederdien het ek vreeslike hoofpyn en my lyf en niere is ook baie seer. Is dit moontlik dat ek allergies kan wees vir permanente haarkleursel? Dit is die eerste keer in bykans sewe jaar dat ek my kleur, so ek het nog nooit voorheen die probleem gehad nie. Gewoonlik kry ek nooit hoofpyn nie, en indien ek wel kry werk een neurofen pynpil vir my. Ek drink sedert sondag 4 neurofens per dag en steeds kry ek hoofpyn, met die gevolg dat ek ook naar is van al die pynpille.
Dink dokter dat daar moontlik ' n verband tussen my hoofpyn en dat ek my hare gekleur het - kan ek moontlik allergies wees vir die kleurmiddel. Indien wel, wat staan ek te doen?
Baie dankie
Answer 2,789 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Katrien
mens kan chemiese middels deur die vel opneem, en jou simptome klink ernstig genoeg dat ek dink jou dokter moet jou ondersoek, uriene toets en dalk bloed trek. Die hoofpyn bekommer my, want dit kan 'n teken van breinvlies ontsteking wees.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9330 votes
No
67% - 18832 votes
Vote