Ask an expert
Question

21 Aug 2007

HAIR GROW PRODUCTS
hi, ek is nie seker of jy my sal kan help nie, maar ek soek ietsie wat my hare vinig sal laat groei sonder om dit beskadig. Ek het altyd Bergemotessens in my shampoo gebruik, maar dit het nie gelyk of dit gewerk het nie. As jy my nie kan help nie, kan jy dalk net vir my iemand gee wat dalk kan help. My hare groei verskriklik stadig.

Baie dankie
Answer 42,943 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Vlooi
Probeer iets soos Nu-hair aanvullings en Alkod produkte. My ma glo in die blou honde-shampoo wat jy by die groothandel veeartsplekke kry - ek het nie 'n idee wat hulle dit noem nie!
Mens kry 'n infrarooi borsel wat ook haargroei stimuleer (http://toolprice.net/category/laser_hair_brush_comb/)
Minoxidil topikale lotion word gebruik vir mense wat hare verloor- duur!
Maak ook seker dat jou yster vlakke normaal is?

Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9320 votes
No
67% - 18605 votes
Vote