Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Hande gaan dood
My arms kry deesdae n lam gevoel en my vingers gaan dood,soos wanneer mens hulle dalk dood le. Ek is 27 weke swanger,kan dit iets daarmee te doen he. Is daar enige raad wat ek kan volg om dit te verbetter?
Mom2B, dit mag wees dat iets op die senuwees wat jou arm voorsien druk. Dit mag enige plek wees van waar dit uit die nek kom to waar die werklike simptome is. Swangerskap mag jou ligamente effens meer laks maak wat ‘n geringe onstabiliteit van die nek mag veroorsaak wat dan die rede vir jou simptome mag wees. Die beste sal wees om jou dokter te besoek en seker te maak.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.