Ask an expert
Question

13 Dec 2005

HANDPALMS SKILFER AF
LIEWE DOK

MY MAN SE HANDPALMS EN VOETSOLE SKILFER AF EN DIT IS SENSITIEF EN BLOEI SOMS SO ERG RAAK DIT. 'N PAAR JAAR AL. HY HET AL ALLES PROBEER VAN KORTISOON TOT KRUIEMIDDELS. NOEM DIT EN HY HET DIT AL PROBEER. HY WAS AL BY 3 DERMATOLOë. DIE DOKTER HET GESE DALK MOET HY ELKE DAG KALMEERPILLE (WAARVAN EKNOU DIE NAAM VERGEET HET) DRINK OMDAT DIT DALK STRES IS WAT SO MAAK.

EK HET 'N GESONDE VEL EN NOU BEGIN MY EEM HANDPALM OOK SULKE TEKENS TOON. EK DRINK ELKE DAG MULTIVITAMIENE EN HET NOU KLAAR GEMAAK MET 1 REEKS AUGMENTIN. EK DINK NIE DIS DIE ANTIBIOTIKA NIE ANDERS SOU DIT AL VOORHEEN GEBEUR HET.

EK SAL ENIGE RAAT WAARDEER WANT EK IS NOU RAADOP EN BEKOMMER MY OOR HOEKOM MY HANDE NOU SO RAAK EN NIE AL LANKAL NIE.

GROETE
HEIDI
Answer 1,506 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Beste Heidi,
Dit kan 'n tipe dermatitis wees wat jou man het, dit vererger met stress en goed soos handearbeid ( lees gholf of tennis speel) of as hy met chemiese goed soos petrol kontak het. 'n Nuwe room op die mark wat dalk kan help is Elidel 1% room, saam met 'n goeie bevogtiger en 'n kortisoon room. As dit nou is waar aan ek dink word dit veroorsaak deur 'n oorge-erfde probleem dat die vel afskilfer voordat dit "ryp" is en dus abnormaal dun is. Dit kan nie genees nie, net beheer word. As jy my laat weet waar jy bly kan ek jou dalk na iemand verwys.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9320 votes
No
67% - 18604 votes
Vote