Ask an expert
Question

16 Apr 2013

harsingskudde
My pa het agter plat op sy rug en kop geval vanaf 6ft vibracrete muur. DIs a' week en half gelede, maar hy bly steeds baie dronk in sy kop. Daar was niks frakture nie.