Ask an expert
Question

07 Oct 2009

hart klop vinnig
More, dokter,
Ek is sowat 2 maande gelede met hoë bloedruk gediagnoseer. Ek gebruik op hierdie stadium Prexum 4mg, en alles in mooi onder beheer. Ek ondervind net wanneer ek my bloeddruk neem, my pols slag baie hoog is. Soos vanoggend was hy 119 om 8 uur en het nou net weer geneem, en is 121. Is daar iets waaroor ek bekommerd hoef te wees?

Hoor graag van u.

Groete
Engela
Answer 4,332 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Engela
Dit behoort nie van jou Prexum te wees nie - laat jou dokter net asb kyk na jou hart en dalk 'n EKG neem - jy het dalk 'n aritmie.
dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9325 votes
No
67% - 18757 votes
Vote