Ask an expert
Question

27 Jun 2011

hart stigtings dieet
Hi dokter

Ek sien op die internet daar is n drie dae hartstigtings dieet en dat dit vreeslik baie help met gewig verloor. Is dit veilig om te doen en werk dit??

Lekker dagie verder,
Shantell
Answer 4,183 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Shantell
Ek het nog nie hierdie sg. 'Drie Dae Hartstigting Dieet' gesien nie, maar ek twyfel of dit wel deur die SA Hartstigting gepubliseer is. Skakel hulle gerus by (021) 510-6262 om te kontroleer of hierdie spesifieke dieet deur hulle goedgekeur word.
Lekker dag vir jou
Groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9323 votes
No
67% - 18735 votes
Vote