Ask an expert
Question

08 Jan 2008

Hartkloppings
Hi Doc
Ek is deur my dokter na `n kardioloog verwys, n.a.v hartkloppings wat ek kry. Die kardioloog vermoed dat ek "wpw" het. Dit kan egter net 100% bevestig word, nadat `n EKG gedoen word terwyl ek die hartkloppings het. Ek wil graag meer weet oor die toestand nl. waarvoor die "wpw" staan en hoe gevaarlik die toestand is. Ek kan onthou dat die "p" vir "parkinson" staan, maar verder kan ek nie onthou nie.

Groete
Anneke
Answer 3,258 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Anneke
dit staan vir Wolf Parkinson White sindroom.
sien http://www.medicinenet.com/wolff-parkinson-white_syndrome/article.htm
Dit kan gevaarlik wees agv sekondere disritmie - veral atriale fibrillasie en daar is 'n risiko vir skielike dood in tot 4% van pasiente as dit nie behandel word nie. (maw 96% is OK!)
dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.