Ask an expert
Question

13 Feb 2009

hartkloppings
My 16 jarige dogter kla oor hartkloppings. sy kla ook oor pyne in die kop. kan u dalk se wat die probleem kan wees. sy het met geboorte vrugwter ingekry en was toe baie siek. tot dusver was sy egter gesond . maar nou kla sy van die hartkloppings.
Answer 392 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Gwen

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jy jou dogter na 'n dokter neem, sodat hy/sy 'n EKG kan doen en haar volledig kan ondersoek.

Groete




Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9320 votes
No
67% - 18609 votes
Vote