Ask an expert
Question

22 Mar 2007

Help asb
Ek voel so oorgewig. Die tablet Xenical kan ek dit oor die toonbank koop.
Answer 442 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Terry
As jy meer as 20 kg moet verloor, dan is Xenical 'n goeie idee. Dit word egter tans in SA slegs deur mediese drs voorgeskryf, dus sal jy jou huisarts moet spreek vir 'n voorskrif. Jy sal Xenical saam met 'n baie-lae-vet-dieet gebruik en ek is seker dit sal jou help om daardie gewig te verloor.
Groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.