Ask an expert
Question

29 Oct

Duislig
ek het gisteraand ongeveer 22h00 skielik duislig geword .ek het gaan sit .het n dooie prikkelede gevoel rondom regter kant van mond gevoel mond voel half skeef.het nogsteeds dooie gevoel 11h50 vandag regterkant se hand voel moeg en swaar.ek kan voel my ligaam reageer swaar en moeilik.ek rook wel ma nie meer as 10sig op n dag nie .ek is 57 jaar oid .loodgieter doen al le werk my self.het nog nooit colestrol suiker gehad nie my bloedruk is oor die algemeen normaal.ek is nie oorgewig nie.ek het wel op die ouderdom van 40 n voledige mediese ondersoek onder gaan na uitslae tergekom het het dokter my gekontak om hom tew kom sien .toe ek hom besoek .het hy my gevra .sy woorde was/jy is 40j oud jy rook .hoe het ek sy toetse gekul .ek vra hoekom vra jy dokter .dokter se jy is 40j oud jou ligaam is 100%gesond.2 maande na goeie nuus van dokter.beland in hart eenheid in durban oorsaak vog ronom hart veroorsaak n drukking wat veroorsaak dat hart byna nie kan pomp nie.na n maand in hospitaal.het ek volkome herstel .oor die algemeen is ek n baie aktief en gesond sien weinig dogters.het nie fondse nou om dokter te besoek nie covid het my finansieel afgebreek.het baie stress op hande .enige advies asb baie danki
Answer 327 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

06 Nov

Hi Chris
Dit is moontik dat jou simptome as gevolg van stres kan wees - maar rook is n risikofaktor vir beroerte, en jou simptome kan ook inpas by n 'ligte beroerte'. Ek se dit versigtig, want ek wil nie he jy moet verder gespanne raak nie, dit is moontlik dat al jou simptome as gevolg van stres is, maar ek stel voor dat jy wel na jou dokter toe gaan, of die naaste kliniek, indien moontlik. Dit kan natuurlik ook help om op te hou rook, maar ek weet dit is makliker gese as gedoen! Groete en baie sterkte. 
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17870 votes
Vote