Ask an expert
Question

15 Mar 2007

HELP MY
KYK PILLE HET EK GEDRINK SHAKES HET EK GESHAKE LAE GI DIEET HET EK GEVOLG MAAR DIE UITHOUVERMOë IS NIE DAAR NIE, EK RAAK VERSKRIKKLIK GOU MOEG,EN IS VREESLIK OORGEWIG . 1.67M LANK WEEG 89KG eK WIL MAER WORD, MY MAN KYK AL VERBY MY VIR ANDER VROUENS EK WIL 'N SHOCKER WEES, AS HY WEER NA MY KYK..HELP MY ASSEBLIEF GOU MET ENIGE DIEET .
Answer 3,218 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Leserin
Dit is waarskynlik die feit dat jy al so baie soorte gewigsverlies metodes gebruik het wat die sg. 'klimtol sindroom' veroorsaak en gewigsverlies stuit. Aangesien jy desperaat is, wil ek aanbeveel dat jy Xenical probeer. Praat met jou dr oor Xenical, 'n medisyne wat kan help met gewigsverlies. Dit is egter baie duur en dit sal help as jou dr kan motiveer dat jy die Xenical op jou Chroniese Medisyne voordele kan kry. Hy/sy behoort dit te kan motiveer, want jou oorgewig bedreig jou gesondheid. Jy sal die Xenical met 'n baie-lae-vet dieet moet gebruik.
Sterkte
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.