Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
herbex
Hi. Ek wil weet of dit veilig is om Herbex te gebruik om gewig te verloor. Ek is op Lorien anti-depressant. Ek is besig om myself af te kry van dit. Drink net 3 x per week 1 tablet in die oggend. Is daar iets anders wat u kan aanbeveel om eetlus te demp. Ek is op weight watchers ek weet dit werk maar ek sukkel met gravings.
Dit is seker veilig om Herbex te gebruik om gewig te verloor, maar eetlus onderdrukkers het newe-effekte, soos bewerigheid, abdominale ongemak, slapeloosheid, asook agitasie ens. Die groot probleem is dat na die gebruik van hierdie produkte, tel 'n pasient gewoonlik gewig op in die vorm van vet weefsel, as gevolg van 'n laer metabolisme.
Indien jy jou kilojoule inname kan beperk en reg te eet, soos met weight watchers, sal jy gewig in die vorm van vet verloor en jou metabolisme sal versnel. Dit is ook baie belangrik om jou metabolisme deur middel van oefening te versnel. Verander eerder jou leefstyl en verloor meer doeltreffend gewig.
Groete
Dr Anrich
Indien jy jou kilojoule inname kan beperk en reg te eet, soos met weight watchers, sal jy gewig in die vorm van vet verloor en jou metabolisme sal versnel. Dit is ook baie belangrik om jou metabolisme deur middel van oefening te versnel. Verander eerder jou leefstyl en verloor meer doeltreffend gewig.
Groete
Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.