Ask an expert
Question

02 Jan 2008

Hernia
Ek het gedurende 'n vorige Gastroskopie gesien dat die Shirurg noem dat ek 'n Hiatus Hernia het. Ek was onlangs weer vir 'n gastroskopie en die Dokter het genoem van 'n Maagseer, maar geen melding gemaak van Hernia nie. Kon die hernia verdwyn het??? of het die dokter dit net gemis??? my volgende vraag is: ek sukkel erg met sooibrand (maak nie saak wat ek eet of drink nie) en het gedink dit kan Hernia wees, maar hoe dan nou?
Answer 2,347 views
Expert
CyberDoc
CYBERDOC

01 Jan 0001

Hallo Gesiggie
die dokter behoort fotos te geneem met met die prosedure, vra hom daarna? Dalk is die hernia nie so groot nie, of is dit 'n glybreuk wat opgly in die borskas en dan weer teruggly? Glybreuke word gewoonlik met medikasie behandel en nie geopereer nie, en die behandeling is baie dieselfde as 'n maagulcus - so dalk het hy dit net nie genoem nie omdat jy in elk geval vir die maag ulcus behandel gaan word?
dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9326 votes
No
67% - 18775 votes
Vote