Ask an expert
Question

19 Nov 2005

Het ek 'n skraap nodig na 'n miskraam?
Ek het 'n seuntjie van 2,5jaar. Hy is gebore met 'n armdefek en Spina Bifida Occulta.
Ek het na 2 jaar en 2 maande weer swanger ,maar op 9 weke die baba verloor. Die baba se hartjie het die vorige dag nog geklop.Maar ek het van 6 weke swangerskap probleme met bloeding gehad(Nes my vorige swangerskap,maar net erger.).
Dit is nou 2 maande later en ons is nou reg om weer te probeer swanger raak.
Wat my pla is dat ek nooit 'n skraap aangebied is nie. Dink Dr dis nodig? Moet ek 'n ginikoloog gaan sien voor ons weer probeer?
Answer 2,339 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

If the bleeding settles and there are no problems, you should be fine. It would be important to take folate tablets to decrease the chances of spina bifida.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9324 votes
No
67% - 18747 votes
Vote