Ask an expert
Question

11 Mar 2003

Het hy 'n probleem?????
Hi.

Ek is 'n geskeide vrou, nou al vir bietjie meer as 'n jaar. My probleem is dat my gewese man my emosioneel en geestelik probeer afpers. Eers was daar dreigemente om my kind van my af weg te vat, nou is dit die een hofsaak op die ander. Hy is verlede jaar opgesluit omdat hy my aangerand het, maar is onskuldig bevind. Nou dagvaar hy my vir kostes wat hy moes aangaan. Verder bel hy my in die middel van die nag om te kom kuier. Hy het tot al een oggend half 4 daar aangekom. Ek wil net graag weet, hoekom skei jy van iemand, maar jy kan nie daar wegbly nie. As jy besluit om 'n einde aan jou huwelik te maak, dan sal jy mos nie uit jou pad uit gaan om die lewe vir die ander een moeilik te maak nie, veral nie as daar 'n kind by betrokke is nie.

Is daar enigiemand wat my kan help om te identifiseer of die man sielkundig 'n probleem het???

Ek hoop om van julle te hoor.
Answer 1,008 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

Dear oulik,
This sounds like an abusive man, who can't resist opportunities to cause you distress. of course he may have a psychological problem of some sort, but that is no possible excuse for his behavior and ongoing harrasment of you. You need the best available legal advice, and perhaps some help from the Family Advocate system --- and maybe can get a court order requiring him not to approach you or call you or harrass you in any way, such that he would go to jail if he ignored the order. Why not phone a group like POWA, which focusses especialyl on advising abused women, for help and more detailed advice ?
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.