Ask an expert
Question

14 Jul 2005

Heup
My een heup is blykbaar uit. Ek het osteoporosis. Wat is die normale prosedure wal gevolg word om die heup weer terug te kry en is dit dieselfde prosedure vir mense wat osteoporosis het.
Baie dankie
Magaretha
Answer 1,575 views
Expert
Healthy Bones
Healthy Bones

01 Jan 0001

Beste Magaretha
Ek is nie seker of jy osteo-artritis het of osteoporose het nie. Bedoel jy die heup is gedislokeer (uit die potjie uit)?
Dit hang af waarom dit uitglip en of jy so gebore is. 'n Ortopediese chirurg sal die beste persoon wees om te sien en raad hieroor te vra.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.