Ask an expert
Question

20 Aug 2011

Heup
hallo dr. ek het vrydag n paar sakkies kruideniersware opgetel en dit was baie swaar. my heup en so klak geluid gemaak en van toe het ek baie pyn in my heup. ek kannie trappe klim nie en as ek gesit het, staan ek baie swaar op. as ek op daardie heup le, kan ek nie omdraai nie. ek is 64 jaar oud, wat dink u sal ek self kan beter word of sal ek moet gaan vir mediese hulp?

baie dankie byvoorbaat
Answer 647 views
Expert
Orthopaedic Specialist Forum
Orthopaedic Specialist Forum

01 Jan 0001

Jy moet defnitief gaan vir mediese hulp en tenminste 'n X-straal kry om te sien wat met die heup gebeur het
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.