Ask an expert
Question

20 Aug 2011

Heup
hallo dr. ek het vrydag n paar sakkies kruideniersware opgetel en dit was baie swaar. my heup en so klak geluid gemaak en van toe het ek baie pyn in my heup. ek kannie trappe klim nie en as ek gesit het, staan ek baie swaar op. as ek op daardie heup le, kan ek nie omdraai nie. ek is 64 jaar oud, wat dink u sal ek self kan beter word of sal ek moet gaan vir mediese hulp?

baie dankie byvoorbaat
Answer 2,308 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Essie

Dit is heel waarskynlik dat jy 'n faset gewrig in jou laerug beseer het. Ek stel daarom voor dat jy jou dokter konsulteer vir behandeling en 'n moontlike verwysing na 'n fisioterapeut. Intussen kan jy 2 Myprodol kapsules, elke ses tot ag ure neem om die pyn en inflammasie te verlig.

Groete





Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9270 votes
No
66% - 17924 votes
Vote