Ask an expert
Question

24 Nov 2005

Heup besering
My pa is 64 jaar oud. Hy het in Junie sy heup gebreek en dit is reg gemaak met 'n plaat en skroewe. Dit moes al lankal better gewees het, dink ek.

Hy was 'n baie aktiewe boer gewees en sy hartklop sou bewys dat hy top fiks was.

Dit is dan nou ook die probleem. Hy se dat die fisio was daar vir hom gegee is, hom net seer gemaak het. Dit was eerder 'n geruk en pluk.

Is daar enige oefeninge wat ek vir hom kan help mee by die huis om dinge viniger aan te help.

Hy raak rerig ongeduldig omdat hy so swaar oor die weg kom.

Dankie
Answer 2,333 views
Expert
physiotherapist

01 Jan 0001

HI Lise

I think you need to get your Dad to a different physio, make sure that things are checked out to make sure he is not having any serious problems and then find a way to overcome his discomfort.

Douglas
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9322 votes
No
67% - 18699 votes
Vote