Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
HEUP VERVANGING
Goeie more
Ek wil net vra vir meer inligting i.v.m. n heup vervanging, my suster is gisteroggend ge-opereer en het n heup vervanging gekry die operasie was n sukses maar sy bloed oortappings, sy is nou 52 jaar oud hoe lank gaan sy in die hospitaal le as daar geen komplikasies intree nie en dan ook gaan die dokters die ander heup moet vervang een of ander tyd want albei haar heupe is verkrimmel, gaan sy weer normaal kan loop of nie dit is net die en heup wat vervang is nou ek weet nie wanneer die ander een vervang word nie
Groete
Patricia

Hallo Patricia
Mens verloor nogal baie bloed met so operasie, vandaar die bloedoortapping. Hulle bly gewoonlik so week in die hospitaal afhangend van of daar ander mediese toestande is wat dopgehou moet word. Dit hang af hoe seer die ander heup is of sy dit sal moet vervang. Gewoonlik is daar vir mense ’n dramatiese verbetering na die heupvervanging en loop hulle baie beter.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.