Ask an expert
Question

24 Jan 2003

Histerektomie
'n Jaar na my histerektomie ondervind ek dat my borste vol melk word. Wat kan fout wees. Ek ondervind ook deesdae 'n ligte hoofpyn waarmee ek wakker word en wat nie regtig deur die dag weggaan nie.
Answer 647 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Erika, ek twyfel of dit iets te doen het met jou histerektomie. Jou simptome pas egter in met die van ‘n tumor van die hipofise. Dis nogal ernstig en sal sou gou as moontlik verwyder moet word. Alhoewel jou kanse klein is dat dit wel ‘n tumor is, dink ek tog dat dit ‘n goeie idee sal wees om jou dokter so gou as moontlik te sien. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9323 votes
No
67% - 18735 votes
Vote