Ask an expert
Question

24 Jan 2003

hittegloede en hoofpyne
My man is n hartlyer hy kry elke middag hittegloede en hoofpyne daar was al baie toetse gedoen op hom maar niks help nie. Sy gesig is elke middig en aand bloedrooi van die hittegloede hy gebruik geen drank nie en rook ook nie. Hy eet ook baie gesonde kos en stap vir oefeninge.
Answer 701 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Bekommerd, dis waarskynlik niks, maar dit mag wees dat hy iets skaars soos ‘n bynier tumor het. Die beste sal wees om hom na ‘n internis toe te neem. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9322 votes
No
67% - 18699 votes
Vote