Ask an expert
Question

12 Mar 2003

HIV
Hoe lank neem die virus om te wys in 'n bloedmonster nadat mens besmet is? Is daar enige manier om dadelik te weet? Ek het gehoor dis eers 3 maande later sigbaar.
Answer 2,572 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Naamloos, die venster periode kan 3-6 maande duur, maar bloedtoetse is gewoonlik binne ‘n maand positief. As jy regtig haastig is kan jy vir ‘n PCR toets vra wat direk kan sê of jy positief is. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.