Ask an expert
Question

30 Nov 2012

Ho&#235  bloeddruk
Goeiedag

Ek gebruik Prexim 8mg soggens, maar vind dat my bloeddruk hoog bly deur die dag. Is daar ''n natuurlike produk wat ek saam kan gebruik asb. Het blaasprobleme en kan nie waterpille gebruik nie.
Baie dankie.
Answer 1,208 views
Expert
Natural health
natural health

01 Jan 0001

Hello

Bloed druk moet gemonitor word deur jou doktor. Daar is produkte wat jy kan gebruik saam met die bloeddruk meds en dit moet deur 'n doktor / homoepaat aanbeveel word. Mens wil nie rond speel met bloed druk nie.

Groete
Dr Debbie
www.drdebbie.co.za
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9250 votes
No
66% - 17787 votes
Vote