Ask an expert
Question

02 Aug 2007

hoe bloeddruk
ek wil graag weet ek was nou die afgelope 2 maande onder behandeling vir bloeddruk pille my bloeddruk was die laaste keer weer baie hoog 190/140 ek sukkel nou die afgelope paar weke met 'n gewldige prikkeling in my linkerhand nou begin dit in my regterhand. dit is soos 'n voet of iets wat slaap. ek wil net weet kan dit van die bloeddruk wees
Answer 998 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Bekkie
Gewoonlik word dit veroorsaak deur 'n senuwee wat of geknyp word of beinvloed word deur iets soos vitamien tekorte of hoƫ suiker, dit kan ook wees agv karpale tonnelsindroom. Maar jou bloeddruk is regtig gevaarlik hoog - neem jy dit gereeld? Weet jou dokter dit is so hoog?
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.