Ask an expert
Question

30 May 2011

Hoe bloedruk
Is daar ''n verbintenis tussen hoe bloedruk en hoe cholestrol? Ek het gelees dat mense met hoe bloedruk gewoonlik ook hoe cholestrol het. Werk dit so na albei kante toe?
Answer 1,312 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Danie

Aanvanklik is daar nie 'n verbintenis tussen hoe bloeddruk en hoe cholesterol nie. Na jare ontwikkel arteriosklerose wat bevorder word deur 'n hoe cholesterol telling. Bloeddruk lesings kan dan verhoog wees as gevolg van die verharding van die wand van die are. Mense met hoe cholesterol het nie noodwendig hoe bloeddruk nie.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.